•
Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal
•
Engels Huistaal en Eerste Addisionele Taal
•
Wiskunde
•
Lewensoriëntering
•
Sosiale Wetenskappe
•
Natuur Wetenskappe
•
Ekonomiese Bestuurs Wetenskappe
•
Kuns en Kultuur
•
Tegnologie
•
Rekeningkunde
•
Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal
•
Engels Huistaal en Eerste Addisionele Taal
•
Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
•
Lewensoriëntering
•
Rekeningkunde
•
Besigheidstudies
•
Verbruikerstudies
•
Rekenaar Toepassings Tegnologie
•
Ingenieurs Grafika en Ontwerp
•
Lewenswetenskap
•
Fisiese Wetenskap
•
Toerisme
•
Geografie
•
Dramatiese Kunste
•
Landbou Wetenskap
Die skool bied ekstra klasse aan vir leerders in Graad 8 tot 12 wat addisionele
akademiese ondersteuning benodig. Hierdie klasse is beskikbaar vir alle
vakke en kan gerel word met vakpersoneellede wat bereid is om bykomende
hulp te verskaf.
Leerders wat sukkel met spesifieke konsepte of ekstra oefening benodig,
word aangemoedig om van hierdie geleentheid gebruik te maak. Dit bied ‘n
kans om vrae te vra, inhoud beter te verstaan en selfvertroue in die vak te
bou.
Leerders word versoek om direk met hul onderwysers te gesels oor
beskikbaarheid en relings.
Ons
bied
'n
spesiale
Lenteskool-program
vir
Graad
12-leerders
aan
gedurende
die
Oktober-
vakansie.
Die
doel
van
die
program
is
om
leerders
te
help
voorberei
vir
die
Eindeksamen
deur
gefokusde hersiening en ekstra oefening in kernvakke aan te bied.
Lenteskool
is
'n
uitstekende
geleentheid
vir
leerders
om
moeilike
konsepte
te
hersien,
vrae
te
vra
en
hul
eksamenstrategieë
te
verfyn.
Die
sessies
word
deur
ervare
onderwysers
aangebied en is spesifiek ontwerp om leerders te ondersteun in hul finale voorbereiding.
Die
skool
het
'n
gestruktureerde
assesseringsprogram
wat uit eksamens en toetsreekse bestaan.
Hierdie
assesserings
is
daarop
gemik
om
leerders
gereeld
te
evalueer
en
voor
te
berei
vir
akademiese
sukses.
Leerders word aangemoedig om gereeld te hersien en vroegtydig voor te berei vir hierdie assesserings. Besonderhede oor roosters en tydskedules sal betyds aan
ouers en leerders gekommunikeer word.