J. Smit

HOOF KULTUURORGANISEERDER
By Hoërskool Delmas kan jy die kultuurdier in jou laat lekkerkry! Ons bied Landsdiens aan, sowel as Redenaars. Ons neem ook elke jaar deel aan tienertoneel, by die FAK Allegretto-, Aardklop Pronkpodium- en ATKV Tienertoneelfeeste. Ons laat leerders ook uiting gee aan hul kreatiwiteit op die verhoog, met ons Drama- en Musiekfeeste.
KULTUUR

COPYRIGHT @ 2025 | Hoërskool Delmas | designed by Jacqueline Designs
COPYRIGHT @ 2025 | Hoërskool Delmas designed by Jacqueline Designs
013 665 2351 / 2 admin@delmashs.co.za Hendrik Verwoerdlaan Delmas, 2210