Die
Lampies
Jonker
koshuis,
as
deel
van
Hoërskool
Delmas,
streef
'n
etos
van
Christelike
liefde
na,
volgens
die
gebod
en
voorbeeld
van
Christus
in
Matt.
11:37-39:
"Jy
moet
die
Here
jou
God
liefhê
met
jou
hele
hart
en
met
jou
hele
siel
en
met
jou
hele
verstand.
Dit
is
die
grootste
en
die
eerste
gebod.
En
die
tweede,
wat
hiermee gelyk staan is: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself."
Daarom
tree
alle
inwoners
te
alle
tye
met
respek,
vriendelikheid,
bedagsaamheid
en
lojaliteit
op
teenoor
mekaar
as
persoon
en
mekaar
se
eiendom.
Hierdie
maatstaf
sal
dan
ook
te
alle
tye
gebruik
word
met
die
beoordeling van gedrag en optredes van dissiplinêre aangeleenthede.
Die
doel
van
ons
koshuis
is
om
'n
geborge
tuiste
te
skep
vir
inwoners
sodat
elke
leerling
volle
geleentheid
het
om
na
vermoë
gebalanseerd
te
ontwikkel
en
te
presteer,
eerstens
op
akademiese
gebied
maar
ook
ten
opsigte
van
persoonlikheid en op sport- en kulturele gebied.
Die
doel
van
koshuisreëls
is
ter
wille
van
die
ordelike
verloop
van
sake
en
om
vir
elke
individu
ruimte
te
skep
om
ons
etos
en
doelstelling
te
kan
uitleef.
Dit
is
onmoontlik
om
vir
elke
situasie
'n
reël
te
skep.
Waar
'n
reël
ten
opsigte
van
'n
spesifieke
situasie
ontbreek
of
onduidelik
is,
geld
die
normale
opvoedkundige
beginsels
en
norme
volgens
die
oordeel
van
die
Hoof,
Senior
Koshuisvader of die personeellid aan diens wat die situasie hanteer.
"Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart
en met jou hele siel en met jou hele verstand.
Dit is die grootste en die eerste gebod.
En die tweede, wat hiermee gelyk staan is:
Jy moet jou naaste liefhê soos jouself."
KOSHUIS KONTAKBESONDERHEDE
REGISTRASIEFOOI (eenmalig)
NAWEEK PER LEERDER (slegs met vooraf toestemming)
Mnr D. Berry
Kontaknommer vir Mediese gevalle
073 827 8493
Me Y. Berry
Kontaknommer vir Mediese gevalle
076 782 6646
FINANSIES
Me H. Botes
013 665 2351
Kantoorure: Weeksdae vanaf 07:30 tot 14:00
Verwoerd Laan 1, Delmas, Mpumalanga, 2210
Privaat sak x 1010. Delmas, 2210
013 665 1570 | 086 600 817
Rekeningnr.: 6217 948 9820
Verwysing: Leerder Naam en Van
013 665 2351 | 013 665 2352
013 665 1816 | 013 665 1821
Mr D Berry
Koshuisvader
Me Y Berry
Koshuismoeder
Me H Botes
Finansies