(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
Matriekuitslae 2020

100% SLAAGSYFER

Baie geluk aan ieder en elk wat hul heel beste gegee het onder uiters uitdagende omstandighede.


9 Onderskeidings

Anelle Erasmus


7 Onderskeidings

Hendrik Prinsloo en Chenelle Meyer


6 Onderskeidings

Christo Grobbelaar en Vanessa Sibanyoni


5 Onderskeidings

Louise Schoonraad en Katlego Mothapo