(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
KULTUURWEEK
Talent en Impromptu tydens Kultuurweek
Dit was 'n heerlike drie aande met hope talent.

Die onderwysers se Impromptu en danse het die hele gehoor laat skater

Voorwaar 'n prettige geleentheid. Dankie aan almal.

Buite die boks toneel


Buite die boks toneel

Rooikappie toneel

Talentvolle sangers

Pragtige koorsang

Onnies in aksie tydens hul Impromptu

Onnies in aksie tydens hul Impromptu

Admin dames voor hul Cowboy dans