Mpumalanga Landsdiens Landsdiens Organiseerder Me H Human Die Landsdiens is 'n omgewingsgerigte jeugbeweging wat vir almal toeganklik is. Ons streef daarna om die liefdes vir, sowel as die beskerming van die omgewing en die natuurlike hulpbronne te verbeter. ’n Doelwit vir ywer vorm deel van die Landsdienslid se gewoontes. Om hierdie rede kan die slagspreuk van die Landsdiens: Facta Non Verba (dade en nie woorde nie) prakties uitgevoer word. |