(013) 665 2351/2 admin@delmashs.co.za

Hoërskool
Delmas
Krieket

Ons krieket kook!!

Al die skool se spanne het groot suksesse deur die seisoen gehad.

Ons is ongelooflik trots op ons krieket.


1e Krieketspan
Oos-TVL span

Drie van ons seuns behaal die Oos-Transvaal span.

Baie geluk aan Connor Preston, Marius v d Berg en Morné van Rensburg.